Antie, dink Antie nie Nefie moet gesensor word nie? Vra maar net.
Nee wat, Kinta... laat hom maar begaan!
Hallo Tannie,Hoekom is Tannie so stil?
Griet slaan haar hande saam. Griet het nooit geweet Griet ken 'n Dorothea alias Gedorie wat net so graag soos sy ietsie te se het vir die platteland nie. Se asseblief groete vir Nefie....
Antie, dink Antie nie Nefie moet gesensor word nie? Vra maar net.
ReplyDeleteNee wat, Kinta... laat hom maar begaan!
ReplyDeleteHallo Tannie,
ReplyDeleteHoekom is Tannie so stil?

ReplyDelete