Bydraes

Julle kan nou ook jul eie bydraes plaas onder LESERS BYDRAES of somer net KLETS...
LET WEL: Alle bydraes in Afrikaans, asseblief!

Vrywaring

Die skrywer vrywaar haarself van enige naam, plek of gebeurtenis soos weergegee in enige van hierdie verhale. Die verhale wat hier geplaas is, is verhale deur ‘n derde party mondelings aan die skrywer oorgedra. Neem asseblief kennis dat alle karakters fiktief is en dat ooreenstemming met persone bloot toevallig is.

In sommige gevalle is plekname, persoonlike name en instansies in gevalle verander om die privaatheid van persone of identiteit van plekke te beskerm.

Hierdie webtuiste is geskep slegs vir die doel van ontspanning en leesgenot.